’n Trekker vir twee
Share:
Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Ansone wou nog altyd boer en nou gaan daardie droom bewaarheid word. Haar oorlede oom Simon het sy plaas aan haar bemaak en sy is reeds verlief op daardie pragtige stuk aarde. Die rondawel, die oopte, die mooiste berge.
Hoekom is Milner, daardie omgesukkelde boer, dan so teen haar planne gekant?
Sy sál haar nie deur hom van stryk laat bring nie, nie eens wanneer die noodlot haar in sy opstal laat beland nie ...
- Format:Kindle Edition
- Pages: pages
- Publication:
- Publisher:LAPA
- Edition:1
- Language:
- ISBN10:1779875320
- ISBN13:9781779875327
- kindle Asin:B0D46SVGD3

