Eerste keuse

  1. home
  2. Books
  3. Eerste keuse

Eerste keuse

4.55 20 2
Share:

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ’n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ’n...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ’n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ’n verhouding nie, maar hierdie man doen dinge aan haar.
Jaco, ’n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie ’n lewensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis ’n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA
  • Edition:
  • Language:
  • ISBN10:1779875398
  • ISBN13:9781779875396
  • kindle Asin:B0DD6MKV3G

About Author

Madelie Human

Madelie Human

4.26 820 88
View All Books