Gouelokkies en die professor

  1. home
  2. Books
  3. Gouelokkies en die professor

Gouelokkies en die professor

4.48 27 1
Share:

Van Gouelokkies tot Aspoestertjie Op skool was sy dié meisie: mooi en gewild met skatryk ouers. Tien jaar later is Connie Verster se lewe ’n...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Van Gouelokkies tot Aspoestertjie Op skool was sy dié meisie: mooi en gewild met skatryk ouers. Tien jaar later is Connie Verster se lewe ’n omgekeerde sprokie: van Gouelokkies tot Aspoestertjie. Nou is sy ’n geskeide enkelouer wat spartel om kop bo water te hou. Dan stap die destydse bleeksiel Stef Neetlingh op ’n dag by haar gastehuis in. Connie herken glad nie die aantreklike man nie. Stef is dit te wagte: Vir hom is Connie steeds die goue meisie wat vaaljapies soos hy miskyk. Hoekom kan hulle dan nie ophou om aan mekaar te dink nie?

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:1779875142
  • ISBN13:9781779875143
  • kindle Asin:B0CY28T7MR

About Author

Cecilia Nortjé

Cecilia Nortjé

4.31 230 34
View All Books