Om aan 'n ster te raak

  1. home
  2. Books
  3. Om aan 'n ster te raak

Om aan 'n ster te raak

4.00 4 1
Share:

Ná ’n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Ná ’n ongeluk beland Shiloh en Azalay op onverklaarbare wyse saam in die Arabiese woestyn. Hulle kom ook agter hulle het duisende jare terug in tyd gereis, en bevind hulle in die jaar van Jesus se geboorte ...
Saam met die drie wyse manne volg hulle die Bethlehemster. Azalay is ’n toegewyde Christen, Shiloh is opstandig en glo nie meer nie. Hul omstandighede dwing hulle nader aan mekaar, maar laat ook die vonke spat.
Kan die liefde so ’n vreemde reis oorleef?

  • Format:Kindle Edition
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:1779875339
  • ISBN13:9781779875334
  • kindle Asin:B0D98LWTZ5

About Author

Frenette Van Wyk

Frenette Van Wyk

3.75 151 36
View All Books