Kompoun

  1. home
  2. Books
  3. Kompoun

Kompoun

3.84 40 7
Share:

Nadia en haar nefie Xavie is op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die "stammoeder van lieg". Hulle twee kyk...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Nadia en haar nefie Xavie is op Groenplaas in die Overberg grootgemaak deur hul ouma, Sylvia McKinney, die "stammoeder van lieg". Hulle twee kyk terug op hul kinderjare en probeer die dinge ontbloot waaroor daar in hul familie geswyg word.
Kompoun vertel die verhaal van vriendskap tussen 'n groep nefies en niggies, gesmee deur oorlewing in 'n harde werklikheid, en hoe hulle van die ouer geslag wegbreek, maar ook vind dat die verstrengelde bande van familie 'n mens nie maklik laat los nie.

  • Format:Paperback
  • Pages:256 pages
  • Publication:2021
  • Publisher:Kwela Boeke
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0795710380
  • ISBN13:9780795710384
  • kindle Asin:B09JFF1SY8

About Author

Ronelda S. Kamfer

Ronelda S. Kamfer

3.98 240 29
View All Books