Minder as niks (Ami Prinsloo, #1)

  1. home
  2. Books
  3. Minder as niks (Ami Prinsloo, #1)

Minder as niks (Ami Prinsloo, #1)

4.30 408 22
Share:

Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Dertig jaar gelede is Johan Botha lewenslank tronk toe gestuur vir die moord op drie tienermeisies. Terminaal siek en pas vrygelaat, vra hy misdaadjoernalis Ami Prinsloo om hom te help om sy onskuld te bewys.
Hoe kan sy nee sê? Dis 'n uitstekende storie. En as 'n voormalige swemkampioen met 'n paar geraamtes in haar eie kas, weet sy hoe dit voel om als te verloor. Om te sukkel om mense in die oë te kyk. Hoe dit voel as iemand na aan jou vermoor word en te weet die skuldige is nog op vrye voet...
Minder as Niks is die eerste boek in 'n splinternuwe reeks deur Irma Venter.

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:0624092305
  • ISBN13:9780624092308
  • kindle Asin:B09GWD3XGN

About Author

Irma Venter

Irma Venter

3.97 7474 524
View All Books