Dubbelspel vir haar hart

  1. home
  2. Books
  3. Dubbelspel vir haar hart

Dubbelspel vir haar hart

4.29 21 3
Share:

Wie gaan haar hart wen? Elandi vlug na Roodezand om weg te kom van die skindertonge wat haar lewe verwoes het. In haar nuwe pos fokus sy op haar...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Wie gaan haar hart wen?
Elandi vlug na Roodezand om weg te kom van die skindertonge wat haar lewe verwoes het. In haar nuwe pos fokus sy op haar Wiskunde-onderrig en om geld in te samel vir die matriekafskeid. Sy wil nie weer ’n man in haar lewe hê nie, maar Hendrik de Bruyn en dominee Neels stel belang. Hendrik wil dalk weer liefde ’n kans gee, en Neels soek ’n vrou wat orrel kan speel.
Wie gaan haar hart wen?

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:2026
  • Publisher:LAPA
  • Edition:
  • Language:
  • ISBN10:1776329643
  • ISBN13:9781776329649
  • kindle Asin:B095MDCJLJ

About Author

Tosca de Villiers

Tosca de Villiers

4.21 233 24
View All Books