Reënboogrant Maats: Omnibus 2

  1. home
  2. Books
  3. Reënboogrant Maats: Omnibus 2

Reënboogrant Maats: Omnibus 2

4.00 9 2
Share:

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe –...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.

Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:

’n Nag van angs
Die hanswors
Teddie se geheim

  • Format:Paperback
  • Pages:352 pages
  • Publication:
  • Publisher:Lapa Uitgewers
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0799389498
  • ISBN13:9780799389494
  • kindle Asin:0799389498

About Author

Maritha Snyman

Maritha Snyman

3.83 174 6
View All Books