Groen soos die hemel daarbo
Share:
Simon is ’n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy...
Also Available in:
- Amazon
- Audible
- Barnes & Noble
- AbeBooks
- Kobo
More Details
Simon is ’n wêreldreisiger, vertroud met die reëls van vryheid en ongebonde plesier. Van Bali tot Melbourne, van Tokio tot Kaapstad, soek hy ontmoetings en ervarings op. Deurentyd keer herinneringe terug: kleintyd in die Oos-Kaap, sy pa, die plaas en voorligting aan die hand van ’n beesboerdery. In sy sielkundige se spreekkamer bind Simon die grepe van oomblikke en ervarings saam, met dr. Spiteri se insigte.
’n Vreeslose verkenning van moderne seksualiteit, intimiteit, en identiteit.
- Format:Paperback
- Pages:215 pages
- Publication:2017
- Publisher:Tafelberg
- Edition:
- Language:afr
- ISBN10:062408261X
- ISBN13:9780624082613
- kindle Asin:B08NV2SXHX






