Raaisels op Keurboslaan (Keurboslaan, #5)

  1. home
  2. Books
  3. Raaisels op Keurboslaan (Keurboslaan, #5)

Raaisels op Keurboslaan (Keurboslaan, #5)

3.97 26 1
Share:

Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm 'n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Fanie Niewenhuys en sy vriende vorm 'n onnutsige en berugte bende seuns in die Keurboslaan kosskool. Hulle is ook maats met die hoof se negejarige niggie Tessa, en wanneer hulle vir 'n tingerige en irriterende seun, Gawie Jonker, 'n streep trek, het Gawie se ma, die aaklige mevrou Jonker, uiteindelik verskoning om met Keurboslaan en doktor Serfontein slaags te raak. Sy beraam planne om doktor Serfontein se geliefde perd, Towenaar, te laat skiet en dreig selfs om die pragtige bome in die laning voor die skool af te kap. Doktor Serfontein en die leerders probeer alles om dit te keer . . .

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0627001629
  • ISBN13:9780627001628
  • kindle Asin:B00BW7ARZS

About Author

Theunis Krogh

Theunis Krogh

4.06 451 18
View All Books