Kruis en dwars: 37 nuwe stories oor Suid-Afrika

  1. home
  2. Books
  3. Kruis en dwars: 37 nuwe stories oor Suid-Afrika

Kruis en dwars: 37 nuwe stories oor Suid-Afrika

4.50 2 0
Share:

Jare ná die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika word nog ononderbroke oor die uitwerking daarvan gepraat - vanaf amptelike verhoë, in die pers, in...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Jare ná die geboorte van die Nuwe Suid-Afrika word nog ononderbroke oor die uitwerking daarvan gepraat - vanaf amptelike verhoë, in die pers, in huise en op straat.

In Kruis en dwars verwoord 37 Afrikaanse skrywers die komplekse werklikheid van geweld, vrees, ontvlugting, verbondenheid en hoop was Suid-Afrikaners daagliks in die nuus raakloop, aan eie lyf voel of in die hart herken.

Soos met Boereoorlogstories slaag Jeanette Ferreira, samesteller en redakteur, hier weer uitmuntend daarin om verskeie Afrikaanse skrywers binne een bundel rondom 'n aktuele onderwerp te laat saamgesels. Die bydraers is:

Hennie Aucamp; Christiaan Bakkes; Margaret Bakkes; Anton Basson; Pirow Bekker; Francois Bloemhof; P.J. Bosman; M.C. Botha; Pik Botha; Cecile Cilliers; Thomas Deacon; Helene de Kock; Biebie de Villiers; Izak de Vries; Jeanette Ferreira; Corlia Fourie; Charles Fryer; Elsa Joubert; Anna Kemp; Leonard Koza; Antjie Krog; Murray La Vita; Chris Louw; Maretha Maartens; Johann Lodewyk Marais; Martie Meiring; Poem Mooney; Erika Murray-Theron; Jan Nel; H.J. Pieterse; P.H. Roodt; Peter Snyders; Dolf van Niekerk; Engela van Rooyen; Paula van Rooyen; Amerie van Straaten; Anthony Wilson.

Kruis en dwars sê in veelsoortige Afrikaans dié dinge raak wat in die Nuwe Suid-Afrika vir gewone mense saak maak. (rugteks)

  • Format:Paperback
  • Pages:227 pages
  • Publication:2001
  • Publisher:JL van Schaik
  • Edition:
  • Language:afr
  • ISBN10:0624039587
  • ISBN13:9780624039587
  • kindle Asin:0624039587

About Author

Jeanette Ferreira

Jeanette Ferreira

3.97 193 21
View All Books