Spoke van gister

  1. home
  2. Books
  3. Spoke van gister

Spoke van gister

3.80 10 1
Share:

Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Kathleen Porter wil wegstap van haar familiegeskiedenis in Leydsdorp maar John Perkins oortuig haar om hul voorsate se verhale in die Bosvelddorpie te gaan naspoor. Al is daar net spoke oor.
Dit is die einste spoke, Ou Sandy en Karla, wat die verlede se geheime verklap. Kathleen besluit om as erfgenaam die oorgelewerde geskiedenis tot ’n einde te bring, maar haar hart wil saamspeel nie.
Gaan sy die lewendige spook uit John se die verlede kan besweer? En sal hulle hul verskille kan oorkom?

  • Format:Paperback
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:LAPA
  • Edition:
  • Language:
  • ISBN10:1779875703
  • ISBN13:9781779875709
  • kindle Asin:B0DLJG5WVZ

About Author

Judy Troskie

Judy Troskie

3.73 73 9
View All Books