Hawe vir haar hart (Romanza Reis) (Afrikaans Edition)

  1. home
  2. Books
  3. Hawe vir haar hart (Romanza Reis) (Afrikaans Edition)

Hawe vir haar hart (Romanza Reis) (Afrikaans Edition)

4.16 23 6
Share:

Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik...

Also Available in:

  • Amazon
  • Audible
  • Barnes & Noble
  • AbeBooks
  • Kobo

More Details

Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige op ’n passasierskip te gaan werk, al is sy as fisioterapeut gekwalifiseer, in die hoop om van alles en almal te vergeet.
Daar ontmoet sy ’n aantreklike Griek genaamd Alexander Dimitriou wat as skeepsdokter op die skip werk. Ná ’n ongeluk dra hy egter verskeie letsels met hom saam wat ’n verhouding onmoontlik maak. Tog kan hy nie ophou dink aan die vrolike krulkop met haar groen rokkies nie ...
Sal die oop see vir albei genesing bring? Of sal die onstuimige branders van hul verlede hul liefdesbootjie sink?

  • Format:
  • Pages: pages
  • Publication:
  • Publisher:
  • Edition:1
  • Language:
  • ISBN10:1779875061
  • ISBN13:9781779875068
  • kindle Asin:B0CQRF4KCV

About Author

Tosca de Villiers

Tosca de Villiers

4.21 233 24
View All Books